R 35.00
Times are from when payment reflects in our bank account.
Full colour wall chart / poster depicting ten different facts about water with pictures, in Afrikaans " 'n Paar Feite oor Water ".
" Net 1.1% van die water op die aarde is geskik om te drink net soos dit is. "
" Water is die belangrikste voedsel wat die liggaam nodig het. "
" 65% van alle skoolkinders drink te min water."
" Ons liggame bestaan uit 55-75% water."
" Suiwer water het geen smaak of reuk nie en het 'n ph-vlak van 7."
" Water kan in drie vorms voorkom : gas , vloeibaar , solied "
" Water is noodsaaklik vir lewe op aarde en bedek
" Ons voel eers dors as ons alreeds ontwater is. "
" Water kook teen 100 grade celsius. "
" Ons behoort 8 glase water op 'n dag te drink. "