Gogga se getalkombinasies tot 10 (single book)

Product code: WI-GGK10

  • Sale
  • Regular price R 22.00

Minimum order quantity of 1 per student in a grade or class. On our website the minimum order quantity is 40.



Gogga se getalkombinasies tot 10

This is a single book. Minimum order quantity of 1 book per learner in a classroom.

ISBN: 978-1-77032-379-7.

Product code: WI-GGK10  
A5 grootte boekie.  Leerlinge versamel en bemeester basiese feite en kennis oor getalle deur getalkombinasies te leer,  te oefen en te verstaan. Die boek bied ‘n sistematiese benadering om basiese feite oor getalle te bemeester.
Die gebruik van blokkies stel die leerders in staat om die getalle korrek en netjies te skryf. Daar is getallelyne bo-aan elke bladsy sodat die leerders die antwoorde kan uitwerk, indien nodig.